Theo Eiendomme

Directions Website Contact the business

Theo Eiendomme Buying/Selling or Renting a property? Let the experts help you. Real Estate is our passion.

With all the experience that we have acquired over the years, we will handle every aspect of your journey to buy your dream home, a pleasure.

🏡 4-SLAAPKAMERHUIS TE KOOP | OEWERSIG💰 R3 300 000 | Eksklusiewe MandaatOp soek na genoeg spasie, gerief en goeie beleggi...
06/11/2026

🏡 4-SLAAPKAMERHUIS TE KOOP | OEWERSIG

💰 R3 300 000 | Eksklusiewe Mandaat

Op soek na genoeg spasie, gerief en goeie beleggingspotensiaal? Hierdie ruim eiendom bied die ideale kombinasie van gesinslewe en ekstra huurinkomste!

🛏️ 4-slaapkamer hoofhuis
🛏️ Aparte 2-slaapkamerwoonstel
🛁 3 badkamers in die hoofhuis
🛁 2 badkamers in die woonstel
🛋️ 2 aparte leefareas
🍽️ Eetkamer
🍳 Praktiese kombuis
💻 Aparte studeerkamer
🏊 Swembad
🌳 Ruim tuin
🌿 Stoep
💧 Boorgat
🚗 Dubbelmotorhuis
🚘 4 ekstra parkeerplekke
🔐 Elektriese toegangshek
🐾 Troeteldiervriendelik

Vir meer inligting, besoek Property24 om die volledige plasing te sien (Lysingsnommer: 117717097), of kontak gerus die agente:

📞 Desré | 079 692 4293
📞 Elizma | 082 702 5404

🏡 74 eiendomme verkoop in die afgelope paar weke!En dit was nie sommer enige eiendomme nie! Van pragtige gesinshuise tot...
05/11/2026

🏡 74 eiendomme verkoop in die afgelope paar weke!

En dit was nie sommer enige eiendomme nie! Van pragtige gesinshuise tot indrukwekkende, luukse wonings - ons span maak groot opslae in die eiendomsmark! 👏

’n Reuse dankie aan al ons kliënte wat hul vertroue in ons plaas, en baie geluk aan ons toegewyde span wat dit moontlik maak.

Wil jy ’n eiendom koop of verkoop? Of deel wees van ons volgende suksesstorie?

📞 Kontak ons gerus!

🏡 Twee huise. Een straat. Twee agente. Een agentskap.Twee VERKOOP-borde, minder as 50 meter van mekaar af!Wat het hierdi...
04/11/2026

🏡 Twee huise. Een straat. Twee agente. Een agentskap.

Twee VERKOOP-borde, minder as 50 meter van mekaar af!

Wat het hierdie twee huiseienaars in gemeen, buite dat hulle in dieselfde straat gewoon het? Beide het van ‘n uitstekende eiendomsagentskap gebruik gemaak om hul huise te verkoop, natuurlik. 😉

Baie geluk aan ons agente, Ronel met die verkoop van Barnardstraat 4, en Johan met die verkoop van Barnardstraat 7A. 👏

Baie geluk ook aan beide die verkopers en kopers! Ons wens julle alles van die beste en baie voorspoed toe met hierdie nuwe hoofstuk in julle lewens. 🔑

📞 Ronel | 082 340 0017
📞 Johan | 082 556 1676

🏡 5-SLAAPKAMER HUIS | VAN DER HOFF PARK💰R4 200 000 | Eksklusiewe Mandaat’n Ruim, lae-onderhoud gesinshuis wat gerief, ve...
03/11/2026

🏡 5-SLAAPKAMER HUIS | VAN DER HOFF PARK

💰R4 200 000 | Eksklusiewe Mandaat

’n Ruim, lae-onderhoud gesinshuis wat gerief, veelsydigheid en uitstekende onthaalgeriewe kombineer!

Met vyf ruim slaapkamers, verskeie leefareas en ’n aparte tuinwoonstel is hierdie eiendom ideaal vir ’n groot gesin of vir kopers wat ekstra verblyf of ’n geleentheid vir ekstra inkomste soek.

* 5 Slaapkamers
* 3.5 Badkamers
* 4 Leefareas
* Studie
* Ruim kombuis met aparte opwaskamer en waskamer
* Aparte tuinwoonstel met 1 slaapkamer
* Swembad
* Binnenshuise jacuzzi
* Ingeboude braai
* 6 Onderdak parkerings
* Troeteldiervriendelike tuin
* Erf: 1 260 m²
* Sonpanele en inverter
* Outomatiese besproeiingstelsel
* JoJo-watertenk
* 3 x 1 000L tenks met gesuiwerde drinkwater
* 6 x 1 000L reënwatertenks vir die tuin
* 2 Geysers

Die aparte tuinwoonstel beskik oor ’n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea. Dit is ideaal vir Airbnb, gaste of uitgebreide familie.

Met uitstekende onthaalgeriewe en goeie water- en elektrisiteitsrugsteun bied hierdie eiendom soveel meer as net ’n huis!

Vir meer inligting, besoek Property24 om die volledige plasing te sien (Lysingsnommer 117764689) of kontak die agent.

📞 Theo | 082 058 9490

🏡 3-SLAAPKAMER LUUKSE WONING | 9 ON OUDEBOORD💰 R3 999 000 | Eksklusiewe MandaatModerne styl en luukse leefstyl kom bymek...
02/11/2026

🏡 3-SLAAPKAMER LUUKSE WONING | 9 ON OUDEBOORD

💰 R3 999 000 | Eksklusiewe Mandaat

Moderne styl en luukse leefstyl kom bymekaar in hierdie pragtige woning in die gewilde Van Der Hoffpark. Geniet ruim leefareas, stylvolle afwerkings en ’n heerlike swembad met sonverhitting.

✨ EIENDOMSKENMERKE:
🛏️ 3 Slaapkamers | 🛁 2 Badkamers
🚗 1 Motorhuis + Ekstra Parkering
💻 Studiekamer
🏊 Swembad (Sonverhit)
🌿 Tuin | 🐾 Troeteldiervriendelik
💧 Watertenk | 🔥 Geyser op gas

📐 Erf: 420 m² | Vloer: 142 m²

Vir meer inligting, besoek Property24 (Lysingsnommer 117622154) of kontak die agent.

📞 Biance | 083 703 8684

🏡 DROOMSPAN 🏡Twee agente. Twee generasies. Een ongelooflike span! 🤝Oor die afgelope vyf maande het Desré en Elizma bewys...
29/10/2026

🏡 DROOMSPAN 🏡

Twee agente. Twee generasies. Een ongelooflike span! 🤝

Oor die afgelope vyf maande het Desré en Elizma bewys dat die perfekte span ontstaan wanneer verskillende sterkpunte saamgevoeg word om uitstekende resultate te behaal. Met 37 eksklusiewe mandate en 16 deelmandate wat sedert Junie gelys is, spreek hul spanwerk en toeweiding vanself.

Met 20 jaar se ervaring bring Elizma ’n skatkis van kennis, kundigheid en daardie betroubare, outydse benadering waar verhoudings saak maak, ’n handdruk steeds iets beteken en kliënte altyd eerste kom. Desré bring weer ’n vars, moderne perspektief, ’n goeie oog vir geleenthede en nuwe energie wat dinge vorentoe laat beweeg. 🌿

Saam bring hulle die beste van twee wêrelde saam: die wysheid en waardes van die goeie ou dae, gekombineer met ’n vars, moderne benadering tot eiendom.

Wil jy ’n huis koop of verkoop? Laat hierdie dinamiese twee hul ervaring, spanwerk en passie vir jou aan die werk sit!

📞 Desré | 079 692 4293
📞 Elizma | 082 702 5404

🏡 4-SLAAPKAMER MODERNE GESINSHUIS | DE LAND ESTATE 🌿💰 R4 550 000Droom jy van ’n pragtige gesinshuis in een van Potchefst...
29/10/2026

🏡 4-SLAAPKAMER MODERNE GESINSHUIS | DE LAND ESTATE 🌿

💰 R4 550 000

Droom jy van ’n pragtige gesinshuis in een van Potchefstroom se gesogste areas? 🤩 Hierdie pragtige, moderne huis in De Land Estate bied die perfekte kombinasie van styl, ruimte en privaatheid - ideaal vir die hele gesin!

🛏️ 4 Ruim slaapkamers
🛁 2 Badkamers
🏡 Ruim leefareas
🔥 Ingeboude braai-area, perfek vir lekker kuier saam met familie en vriende
🏊 Swembad vir daardie warm somersdae
🌿 ’n Privaat omgewing waar die gesin rustig en gemaklik kan leef
✨ Verskeie ekstra’s wat hierdie huis nóg meer besonders maak!

Met sy moderne afwerkings, gesellige leefruimtes en fokus op privaatheid, is hierdie ’n huis wat jy beslis nie wil misloop nie! 🏡

Kontak die agent om alles te ontdek wat hierdie pragtige huis bied!

📞 Theo | 082 058 9490

🩷 Vandag het ons die voorreg gehad om ’n babatee te hou vir een van ons kollegas, en die koms van haar pragtige dogtertj...
27/10/2026

🩷 Vandag het ons die voorreg gehad om ’n babatee te hou vir een van ons kollegas, en die koms van haar pragtige dogtertjie saam met haar te vier. 👶🎀

Ons wens haar net die mooiste toe met hierdie opwindende nuwe hoofstuk in haar lewe! 💕

En as julle ’n groter huis nodig het om plek te maak vir die nuutste toevoeging tot die gesin, ken ons mos ’n goeie eiendomsagentskap wat julle gerus kan kontak! 😉🏡

🤩 NUWE MODERNE GESINSHUIS | BAILLIEPARK 🏡Op soek na moderne styl, ruim leefareas en die perfekte plek om tuis te kom? Hi...
26/10/2026

🤩 NUWE MODERNE GESINSHUIS | BAILLIEPARK 🏡

Op soek na moderne styl, ruim leefareas en die perfekte plek om tuis te kom? Hierdie pragtige gesinshuis in Bailliepark het alles wat jy nodig het! 🌿

🛏️ 3 Slaapkamers met ingeboude kaste
🛁 2,5 Badkamers
🍽️ Moderne kombuis met ’n aparte opwaskamer en wasgoedarea
🛋️ Oopplan-leef- en eetarea
🔥 Vermaakstoep met ’n ingeboude braai
🌳 Troeteldiervriendelike tuin
💧 Besproeiingstelsel en JoJo-tenk
🚗 2 Outomatiese motorhuise met parkeerplek vir tot 4 voertuie
🔐 Alarm- en straalbeskermingstelsel

💰 R2 800 000 | Eksklusiewe mandaat

Gereed om hierdie pragtige huis jou eie te maak? Kontak ons agente vir meer inligting.

📞 Ockie | 071 941 4624
📞 Marilize | 082 787 3632

25/10/2026

😂 GESKEURDE KLERE PRANK 👕

Kan julle die skeure in ons kollegas se klere raaksien? 👀🤣

Ons het AI gebruik om baie realistiese gate in ons kollegas se klere te maak en vir hulle die “bewyse” gestuur om te sien hoe hulle reageer. 📸😂

🔓 Om na 'n belangrike viewing uit te vind dat jou klere geskeur is, mag dalk een van elke eiendomsagent se grootste vrese wees!

Address

The Circle, H/v Thabo Mbeki & Nardus Conradie, Van Der Hoffpark
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Theo Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Theo Eiendomme:

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services