Jan Wessels - Hartland Estate

Directions Website

Jan Wessels - Hartland Estate I'm Jan Wessels, one of Hartland's top Sales Consultants. Please contact me to secure your piece of our beautiful Hartland Lifestyle Estate.

02/11/2026

🏆 Ons is trots en diep dankbaar! 🏆

Hartland Lifestyle Estate het 2de plek behaal in Die Burger se “Jou Keuse”-kompetisie in die Eiendom en Ontwikkelings-kategorie!

Hierdie toekenning is spesiaal omdat dit deur die publiek toegeken word – mense wat Hartland ken, daar woon, of dit as hul toekoms sien. Julle stemme het hierdie erkenning moontlik gemaak, en ons is opreg dankbaar.

Lees die artikel in vandag se Die Burger en sien hoekom Hartland die vinnigste groeiende landgoed in die Tuinroete is.

Dankie vir julle vertroue. Ons bou aan meer as net huise – ons bou aan 'n gemeenskap. 💚

19/10/2026

Hier het ons wortel geskiet, en hier groei ons verder!🏫

Word deel van ’n nuwe generasie Afrikaanse onderwys waar geloof, waardes en uitnemendheid hand aan hand stap.

Kontak ons:
[email protected]

Meer inligting:
hartlandakademie.co.za

JAN WESSELS 083 587 0469 NOOI U UIT OM DIE OPEDAG OP HARTLAND TE KOM GENIET! 🏡Ons nooi jou en jou geliefdes hartlik uit ...
15/10/2026

JAN WESSELS 083 587 0469 NOOI U UIT OM DIE OPEDAG OP HARTLAND TE KOM GENIET! 🏡
Ons nooi jou en jou geliefdes hartlik uit na 'n spesiale Opedag by Hartland Lifestyle Estate – en hierdie keer het ons iets besonders om te wys!
📚 Die Hartland Akademie se EERSTE Opedag!
Kom sien self waaroor hierdie opwindende nuwe skool gaan. Bring familie en vriende – kom kyk hoe ons bou aan die toekoms van ons kinders.
Wat kan julle verwag?
✅ Toer deur die Hartland Akademie
✅ Inligting oor inskrywings en die skool se visie
✅ Verken die landgoed en sien ons vordering
✅ Ontmoet ons vriendelike span
✅ 'n Heerlike dag vir die hele gesin
📅 Datum: 17 Oktober 2026
🕘 Tyd: 09:00 - 12:00
📍 Plek: Hartland Lifestyle Estate, Hartenbos
Kom ervaar die Hartland-gemeenskap eerstehands. Ons sien daarna uit om jou te verwelkom! 💚

Droom jy van n pragtige Leefstyl Estate in Hartenbos?n Besondere plek om te woon, ontspan en die lewe te geniet?Kontak J...
08/10/2026

Droom jy van n pragtige Leefstyl Estate in Hartenbos?
n Besondere plek om te woon, ontspan en die lewe te geniet?
Kontak JAN WESSELS vandag nog vir n afspraak en kom kyk wat Hartland Estate alles vir jou kan bied!
083 587 0469

Kom en ontdek jou droom-aftrede by Hartland Aftree Woonstelle,Garden Cottages of Village Homes! ✨Gereed vir ’n sorgvrye ...
28/09/2026

Kom en ontdek jou droom-aftrede by Hartland Aftree Woonstelle,
Garden Cottages of Village Homes! ✨
Gereed vir ’n sorgvrye leefstyl aan die pragtige Tuinroete?
Ons luukse aftree eenhede in Hartland bied jou moderne gerief, topvlak-sekuriteit en asemrowende natuurtuine om in te ontspan.
Geniet die stylvolle en gerieflike leefstyl wat jy verdien in 'n veilige, gevestigde gemeenskap.
Kontak jou Hartland Konsultant vandag vir ’n besigtiging:
Jan Wessels: 083 587 0469

24/09/2026

🇿🇦🌿 Gelukkige Erfenisdag, Suid-Afrika! 🌿🇿🇦

Vandag vier ons die ryk kulture, tradisies en stories wat Suid-Afrika die buitengewone land maak waarop ons trots is om ons tuiste te noem.

By Hartland Lifestyle Estate glo ons erfenis gaan ook oor gemeenskap — die plekke wat ons ons tuiste noem, die tradisies wat ons deel, en die herinneringe wat ons saam met familie, vriende en bure skep. ❤️

En natuurlik, Erfenisdag sou nie heeltemal dieselfde wees sonder die onmiskenbare geur van ’n goeie Suid-Afrikaanse braai nie! 🔥🥩
Van ons Hartland-familie aan joune, mag jou dag gevul wees met lekker kos, goeie geselskap en ’n trotse Suid-Afrikaanse gees.

Gelukkige Erfenisdag! 🇿🇦

17/09/2026
Whether you're searching for your next family home, planning for retirement, or looking to invest in one of the Garden R...
11/09/2026

Whether you're searching for your next family home, planning for retirement, or looking to invest in one of the Garden Route's most desirable areas, there has never been a better time to discover Hartland with JAN WESSELS 083 587 0469
🏡 A growing residential community
🌿 Beautiful natural surroundings and green spaces
🌊 Exceptional coastal views
💚 Dedicated retirement living
✨ An exciting Lifestyle Centre taking shape
📍 Hartenbos – Garden Route
Come and see the progress for yourself at our next Open Day on the 24th of September 2026 and find your place at Hartland.

Address

Hartland Lifestyle Estate
Hartenbos

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jan Wessels - Hartland Estate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby realtors & realty services