Matzikama Properties

Call Directions Website Contact the business

Matzikama Properties Real estate experts in Matzikama area — helping you buy, sell, rent
www.matzikamaproperties.co.za

02/11/2026

Is jy miskien in die mark vir n goeie koop🏡 op Klawer....kyk bietjie hier🥳 en bel my as jy hiervan hou. Nie n eiendom wat meer as een keer oor jou pad gaan kom nie. Suzaan 0836538995

01/11/2026

Want ons hou van die veilige gevoel van eenheid, van saamstaan vir n saak,vir n beter more en toekoms vir almal, dankie aan almal wat deel was van die groen eenheid Vrydag, kom ons neem ons stem hierdie week ook so ernstig op en ken die Here daarin om aan te wys wat Sy wil is vir ons areas, kom ons staan saam as eenheid in gebed en dra elke stem aan Hom op vir wysheid en geregtigheid, dink mooi en vra die Here vir leiding om reg te stem.

Baie,baie geluk met n suksesvolle transaksie Waffie. Baie dankie aan ons verkoper en koper vir jul vertroue en die gelee...
30/10/2026

Baie,baie geluk met n suksesvolle transaksie Waffie. Baie dankie aan ons verkoper en koper vir jul vertroue en die geleentheid om jul transaksie te hanteer. Aan ons kopers geluk met jul nuwe tuiste mag dit seen in oorvloed wees! Kontak ons gerus vir enige eiendomsbehoeftes.

29/10/2026

Ek herinner net gou dat more is groen dag! Trek jou groen nommertjie aan en versprei HOOP vir almal en spesifiek ons wingerdboere in Matzikama!

🏡🔴 SOLD IN KLAWER! 🔴🏡WEER 'N SUKSESVOLLE VERKOPING! 🎉🔑🙏 Aan die verkoper: Baie dankie vir die vertroue wat jy in my gest...
29/10/2026

🏡🔴 SOLD IN KLAWER! 🔴🏡

WEER 'N SUKSESVOLLE VERKOPING! 🎉🔑

🙏 Aan die verkoper: Baie dankie vir die vertroue wat jy in my gestel het om jou eiendom te verkoop. Dit was vir my 'n voorreg om jou met hierdie belangrike stap te help!

🏡 Aan die koper: Baie geluk met jou nuwe huis! 🎉 Baie dankie dat ek deel kon wees van hierdie besonderse mylpaal. Mag jou nuwe tuiste gevul wees met liefde, geluk en wonderlike herinneringe! ❤️

🤝 Twee gelukkige partye – een suksesvolle transaksie!

MATZIKAMA PROPERTIES – WAAR VERTROUE EN DIENS SAAMKOM!

🏡 Wil jy ook jou eiendom verkoop? Kontak my gerus!

📞 Waffie Smit | 082 927 4979

💛 Jou eiendom is my passie!

28/10/2026
27/10/2026

Kom ons dra Vrydag 30 Okt ons kleur van HOOP, kom ons trek groen aan om mekaar te herinner God is groot en daar is geen beperking vir jou en my aan Sy wonderlike genade nie. Kom ons wees eenheid in gebed en hoop saam met ons wingerdboere.

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27781070994

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matzikama Properties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Matzikama Properties:

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services


Other Real Estate Agents in Vredendal

Show All