29/09/2026
Tuinwoonstel te huur in Aquapark.
• Die woonstel het n groot slaapkamer (baie kaste) met ensuite badkamer (bad en stort)
• Groot oopplan kombuis (baie kaste)/sitkamer/eetkamer
• Aparte opwaskamer (baie kaste)
• Stoep wat uit die kamer loop met n uitsig oor die tuin
• Onderdak parkering vir 2 voertuie
• Onbeperkte WiFi
• Betaalkrag
1. Verkieslik n ouer paartjie
2. Geen Kinders
3. Klein hondjie op goedkeuring
R 8 000.00 per maand plus betaalkrag
Beskikbaar 1 November 2026
Kontak Deon 079 877 3044 vir afspraak
Send a message to learn more