Call Directions Website Contact the business

DSND Die Strand-Naastediens NPC was established in 1969 as a Non-Profit Organisation in Strand, Western Cape. Retirement and assisted living facility

The Company focuses on providing quality, affordable accommodation and care options to the elderly and people who would like to retire in a community

20/10/2026
DSND nooi geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir ’n permanente pos.Kandidate moet betroubaar, verantwoordelik en ...
05/10/2026

DSND nooi geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir ’n permanente pos.

Kandidate moet betroubaar, verantwoordelik en bereid wees om in ’n spanomgewing te werk.

Stuur asseblief jou CV na: [email protected]

Slegs kandidate wat op die kortlys geplaas word, sal gekontak word.

02/09/2026

🌸 Lentedag by Altena! 🌸

Altena se inwoners is gister lekker bederf op Lentedag!

Die Altena-sanggroep het die dag opgevrolik met ’n heerlike verskeidenheid lenteliedjies en die inwoners met hul pragtige sang vermaak.

’n Wonderlike manier om die nuwe seisoen te verwelkom!

🇿🇦 DIE BOKKOORS HET TOEGEVAT! 🏉💚Altena se personeel is Vrydag in volle Bok-gees! Ons het ons Bok-T-hemde aangetrek, die ...
28/08/2026

🇿🇦 DIE BOKKOORS HET TOEGEVAT! 🏉💚

Altena se personeel is Vrydag in volle Bok-gees! Ons het ons Bok-T-hemde aangetrek, die gees is aan en ons is gereed om die Bokke luidkeels te ondersteun!

Go Bokke! 🇿🇦🏉💚💛

🎶 Musiek, herinneringe en baie glimlagte! 🎶Jak de Priester het vandag die inwoners van Serenitas met sy pragtige sang ko...
13/08/2026

🎶 Musiek, herinneringe en baie glimlagte! 🎶

Jak de Priester het vandag die inwoners van Serenitas met sy pragtige sang kom vermaak.

Die inwoners het die optrede terdeë geniet!

Baie dankie, Jak de Priester, vir ’n heerlike optrede en vir die vreugde wat jy vandag met ons inwoners gedeel het!

🎄✨ Christmas in July by DSND! ✨🎄Die afgelope naweek het Fedics vir ons inwoners by Serenitas, Altena en Ametis ’n heerli...
30/07/2026

🎄✨ Christmas in July by DSND! ✨🎄

Die afgelope naweek het Fedics vir ons inwoners by Serenitas, Altena en Ametis ’n heerlike “Christmas in July”-bederf gereël!

Ons inwoners het die spesiale geleentheid ongelooflik baie geniet – van die feestelike atmosfeer tot die heerlike bederfies en natuurlik die opwindende gelukkige trekkings (lucky draws)!

’n Groot dankie aan Fedics vir hierdie wonderlike inisiatief en vir die moeite wat julle gedoen het om die naweek ekstra spesiaal vir ons inwoners te maak.

Ook baie dankie aan al die personeel wat gehelp het om hierdie geleentheid moontlik te maak.

Dit was beslis ’n Kersfees om te onthou! 🎄🎅✨

Join Our Caring TeamWe're looking for a compassionate Enrolled Nursing Assistant. Apply today! Interested candidates may...
23/07/2026

Join Our Caring Team

We're looking for a compassionate Enrolled Nursing Assistant.

Apply today!

Interested candidates may submit their CV to [email protected] no later than Thursday, 30 July 2026

Saam maak ons 'n verskil. Ter viering van Mandeladag op 18 Julie het Fedics, in samewerking met DSND inwoners, Vrydag ko...
20/07/2026

Saam maak ons 'n verskil.

Ter viering van Mandeladag op 18 Julie het Fedics, in samewerking met DSND inwoners, Vrydag kospakkies vir die Solidariteit Helpende Hand Kleuterskool gepak.

Ons inwoners het dit terdeë geniet om deel te wees van hierdie betekenisvolle projek.

Fedics het al die kospakkies geborg en dit ook persoonlik by die kleuterskool gaan aflewer.

'n Hartlike dankie aan Fedics vir hierdie wonderlike inisiatief en aan elke DSND-inwoner wat met soveel liefde en omgee gehelp het om die kospakkies saam te stel.

Julle goedhartigheid en bereidwilligheid om terug te gee aan die gemeenskap maak 'n werklike verskil.

Kreatiwiteit bring vreugde...Gister was dit weer 'n heerlike Arts & Crafts-dag by Serenitas, waar ons inwoners hul kreat...
17/07/2026

Kreatiwiteit bring vreugde...

Gister was dit weer 'n heerlike Arts & Crafts-dag by Serenitas, waar ons inwoners hul kreatiwiteit kon uitleef en saam 'n gesellige tyd geniet het.

Baie dankie aan Fedics en julle span vir hierdie wonderlike inisiatief. Julle maak 'n waardevolle verskil in ons inwoners se lewens!

DSND wil graag ons opregte dank uitspreek aan Die Strandbuurtwag en HelderbergFM vir die Silver Hare is Goud Werd-veldto...
07/07/2026

DSND wil graag ons opregte dank uitspreek aan Die Strandbuurtwag en HelderbergFM vir die Silver Hare is Goud Werd-veldtog.

Ons inwoners het op 20 Junie hul geskenkpakkies ontvang, en dit het soveel vreugde en dankbaarheid gebring.

Baie dankie aan elke persoon wat by hierdie besondere inisiatief betrokke was. Julle omgee, vrygewigheid en ondersteuning maak 'n werklike verskil in die lewens van ons inwoners.

Address

Altena Road
Strand
7410

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27605851186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DSND posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DSND:

Shortcuts

Share

Category