Yellow Ochre Impaq Studiesentrum

Directions

Yellow Ochre Impaq Studiesentrum 🍁🍂🍁Ons is 'n studiesentrum in Rustenburg wat gr4 - gr12 leerders help. Geakkrediteerd. Leerders kry 'n normale graad 12 NSC sertifikaat

Share en deel ons vakante pos. Die posisie is beskikbaar vanaf Januarie. Kontak ons op 072 954 0566 RAAK DEEL VAN ONS WE...
18/11/2026

Share en deel ons vakante pos. Die posisie is beskikbaar vanaf Januarie. Kontak ons op 072 954 0566
RAAK DEEL VAN ONS WEN SPAN

Rustenburg studiesentrum. Het jou kind ADHD? Skakel in by Yellow Ochre studiesentrum 079 889 5836
15/11/2026

Rustenburg studiesentrum. Het jou kind ADHD? Skakel in by Yellow Ochre studiesentrum 079 889 5836

15/11/2026

Alle 2027 inskrywings dokumente moet asb die week by ons ingegee word om u kind se plek op die klaslys te bevestig.

Deel asb ons advertensie 🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡*YELLOW OCHRE STUDIESENTRUM*🌻ADHD vriendelik🌻kleiner klasse🌻geakkrediteerd 🌻...
07/11/2026

Deel asb ons advertensie 🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡

*YELLOW OCHRE STUDIESENTRUM*

🌻ADHD vriendelik🌻kleiner klasse
🌻geakkrediteerd
🌻boelie vrye omgewing
🌻beter punte
🌻rustige leeromgewing

079 889 5836

*🚨 OUERS, LEES ASSEBLIEF HIERDIE - DIT KAN JOU KIND SE LEWE RED 🚨*Breinvliesontsteking (Meningitis) kom vinnig. Baie vin...
06/11/2026

*🚨 OUERS, LEES ASSEBLIEF HIERDIE - DIT KAN JOU KIND SE LEWE RED 🚨*

Breinvliesontsteking (Meningitis) kom vinnig. Baie vinnig. En dit kan enige kind tref.

Moet asseblief nie wag en kyk of dit beter word nie. As jy EEN van hierdie tekens sien, vat jou kind ONMIDDELLIK dokter toe of na die hospitaal toe:

*By groter kinders:*
- Hoë koors wat nie wil sak nie
- Erge hoofpyn
- Nek wat styf is - hulle kan nie hul ken op hul bors sit nie
- Naarheid en braking
- Lig wat hul oë seermaak
- Lomerig, deurmekaar, of moeilik om wakker te word
- Uitslag / rooi pers kolletjies wat NIE weggaan as jy 'n glas daarop druk nie

*By babas:*
- Koors of yskoud voel
- Sagte plekkie op kop wat uitbult
- Huil heeltyd, wil nie drink nie
- Slap lyfie of stywe lyfie
- Vlekke op die vel

*Die glas-toets:*
Druk 'n skoon glas teen die uitslag. As die kolletjies NIE weggaan nie, is dit 'n NOODGEVAL. Moenie wag nie.

Liewe ouer, jy ken jou kind die beste. As iets nie reg voel nie, is jy NIE besig om oor te reageer nie. Jy is besig om jou kind te beskerm.

*Deel asseblief hierdie post. Iemand anders se kind kan dalk gered word omdat JY dit gedeel het.*

Ons bid vir al ons kinders se beskerming. 🙏❤️

Ons tutors werk lekker vandag. Skakel in by ons StudiesentrumDeel asb ons advertensie 🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡*YELLOW OCHRE S...
03/11/2026

Ons tutors werk lekker vandag. Skakel in by ons Studiesentrum

Deel asb ons advertensie 🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡🧡

*YELLOW OCHRE STUDIESENTRUM*

🌻ADHD vriendelik🌻kleiner klasse
🌻geakkrediteerd
🌻boelie vrye omgewing
🌻beter punte
🌻rustige leeromgewing

079 889 5836

01/11/2026
Baie dankie aan Gert kantoor meubels vir ons splinternuwe wit bord en meubels.
20/10/2026

Baie dankie aan Gert kantoor meubels vir ons splinternuwe wit bord en meubels.

19/10/2026

Jingle bells jingle bells, kersfees is om die draai. 🔔🔔🔔🔔🔔Maak seker dat jul inskrywings dokumente vir Januarie reeds ingegee is by ons ontvangs.
079 889 5836

Kersfees by Yellow Ochre 💛 ✨️2026
19/10/2026

Kersfees by Yellow Ochre 💛 ✨️2026

Address

Rustenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yellow Ochre Impaq Studiesentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share