06/11/2026
🏡 3-SLAAPKAMERHUIS MET ’N APARTE TUINWOONSTEL!
📍 Miederpark, Potchefstroom
R1 600 000
Soek jy plek vir die gesin én ’n eie plekkie vir Ouma, Oupa of kuiergaste? Die aparte tuinwoonstel het sy eie badkamer.
• 3 ruim slaapkamers met ingeboude kaste
• 2 opgeknapte badkamers in die hoofhuis
• Ruim kombuis met ’n aparte opwasarea
• 2 sitkamers, ’n eetkamer en ’n studeerhoekie
• Dubbelmotorhuis met elektriese deure en 2 ekstra parkeerplekke
• ’n Erf van 819 m² met ’n privaat tuin waar die kinders en honde kan speel
Bel of WhatsApp my om jou privaat besigtiging te reël.
Michael Brink | 067 204 8158
Century 21 Potchefstroom