Uniprop Real Estate - Potchefstroom

Call Directions Website

Uniprop Real Estate - Potchefstroom UNIPROP Potchefstroom
Die eiendoms agent wat JOU belange eerste plaas. Kontak ons nou: 0726203182. Get to Know Us

Hello! Real estate was the perfect fit!

Pieter en Talje het in 2012 hul reis in eiendom begin en fokus sedertdien voltyds op die koop en verkoop van residensiële eiendomme in Potchefstroom We are Pieter & Talje Marais, a husband and wife real estate team that together, achieve the best for our clients. We joined the real estate industry in 2012 because we had an existing business that didn't occupy our whole day so we had time to work and earn an additional income. Since then, we have dedicated ourselves completely, to our real estate careers and our clients. We mainly focus on Residential Sales, both sectional- and full title. Our clients always appreciate our commitment to providing them with the best service and helping them make informed decisions. We are qualified respectively, as Professional Practitioners in Real Estate, NQF 4 and 5. Our testimonials will give you an idea of what it would be like working with us. We are always ethical, helpful, knowledgeable, and on time. We are proud to be estate agents in Potchefstroom and take great pride in providing our clients with the best service possible. We are confident that we can provide you with the best real estate experience!

05/11/2026

Mooirivier Mall Car Wash, dankie vir goeie diens!
05/11/2026

Mooirivier Mall Car Wash, dankie vir goeie diens!

02/11/2026

RIVIERSTRAAT, POTCHEFSTROOM — EEN STRAAT ’N SLAG

Van Potchefstroom se oudste strate tot die eiendomsmark van vandag!

"Revier" Straat se geskiedenis strek terug tot 1841, maar wat vertel die eiendomsdata ons van hierdie historiese straat?

In hierdie week se video kyk ons na die geskiedenis, die eiendomme en die geregistreerde verkope in die gedeelte tussen die N12 en Maherrystraat.

Wat was die laagste en hoogste aangetekende verkooppryse? En wat maak hierdie deel van Rivierstraat besonders?

Kyk na die video en ontdek Rivierstraat saam met ons!

Baie dankie aan Mirrycke vir die versoek.

UNIPROP Real Estate Potchefstroom
Een straat ’n slag.

https://www.facebook.com/share/1JWw9bzFK3/
02/11/2026

https://www.facebook.com/share/1JWw9bzFK3/

Dis silly season, jou hondekind kort n groom en ons plekke raak vinnig min!!

Goeie nuus!! Ons het nog hier en daar plekkies en ons is mobiel en kom na jou toe! 🚐💙💗

📲 WhatsApp ons op 081 588 9148 en verseker jou hondekind se groom vroegtydig!

Gelukkige hondekind, gelukkige baas! 🐶

28/10/2026

Baie dankie vir die kans om te wen SPICY Affair Catering

Elke druppel tel – jou bloedskenking kan ’n lewe red!Bloed is elke dag nodig vir pasiënte wat operasies ondergaan, mense...
28/10/2026

Elke druppel tel – jou bloedskenking kan ’n lewe red!

Bloed is elke dag nodig vir pasiënte wat operasies ondergaan, mense wat in ongelukke beseer word en pasiënte wat kankerbehandeling ontvang.

Bloed kan nie in ’n fabriek vervaardig word nie. Dit is afhanklik van mense wat bereid is om te skenk. Daarom is dit belangrik dat daar ’n voortdurende voorraad veilige bloed beskikbaar is wanneer iemand dit dringend nodig het.

Ek het vandag my deel gedoen. Nou daag ek jou uit: Wanneer laas het jy bloed geskenk?

As jy gesond is en aan die vereistes voldoen, maak vandag nog ’n plan om by jou naaste SANBS-bloedskenkingsentrum aan te meld. Moenie wag totdat iemand wat jy ken bloed nodig het nie.

Jou een bloedskenking kan help om tot drie pasiënte se lewens te red. Gee bloed. Gee hoop. Red lewens.

27/10/2026

.

26/10/2026

EEN STRAAT ’N SLAG | PHILLIP LAAN

In hierdie week se video ontdek ons waarna Phillip Laan vernoem is, kyk ons na sy 18 vol-titleiendomseiendomme en deel ons interessante eiendomsfeite oor die omliggende area.

Kyk gerus die video! Watter straat moet ons volgende besoek? Laat weet ons in die kommentaar.

Beplan jy om te verkoop? Kontak UNIPROP Real Estate Potchefstroom vir ’n persoonlike eiendomswaardasie.

Bron: Lennie Gouws — "Street Names Reflect History – 10 P" (https://lenniegouws.co.za/street-names-reflect-history-10-p/)

In ’n wêreld vol "AI-inhoud", is dit soms lekker om iets te sien wat sommer net met die hand gemaak is!... en dit was le...
23/10/2026

In ’n wêreld vol "AI-inhoud", is dit soms lekker om iets te sien wat sommer net met die hand gemaak is!... en dit was lekker om dit te maak!

Agter elke huis wat ons verkoop, is daar mense, verhoudings en vertroue. By UNIPROP Real Estate glo ons daaraan om elke verkoper ons beste te gee en elke eiendom met sorg te bemark.

En terloops, daardie menslike benadering en ons beste het al heelwat huise in Potchefstroom help verkoop!

Beplan jy om oor ’n jaar, twee jaar of selfs vyf jaar te verkoop? Kom ons gesels vroegtydig.

Address

Potchefstroom
2527

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27725605741

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uniprop Real Estate - Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category