Klinkies Potchefstroom

Directions Website Contact the business

Klinkies Potchefstroom In the heart of Van der Hoffpark, you will find this private, quiet, cosy and relaxing apartments.

With 1 unit being furnished for a single person or a family of 4, the 2nd unit is ideal for the business man/woman who is in Potchefstroom for work.

Weet jy nie waar om die rugbygees is nie? Dis definitief by Kooperasie Kroeg & Kos - sein julle daar!!!
28/06/2025

Weet jy nie waar om die rugbygees is nie? Dis definitief by Kooperasie Kroeg & Kos - sein julle daar!!!

Die skerm is groot, die gees is lekker!!! Waarvoor wag jy? Kom kyk die rugby by Kooperasie!!

With the rugby season starting, we're all getting ready for a jam-packed rugby weekend. We are especially giving out a h...
27/06/2025

With the rugby season starting, we're all getting ready for a jam-packed rugby weekend. We are especially giving out a huge shout out to Springbok Women's Rugby too.

We recently had the privilage to host Jakkie Cilliers at Klinkies while she visited with her agent, Monya Monè Greyvenstein and we're ready to support both our men and women this upcoming rugby season.

11/06/2025
As jy by Fernando's in Ponta Do Ouro 'n draai maak, kyk uit vir Klinkies Potchefstroom se besigheidskaartjie/kontakinfo ...
09/12/2024

As jy by Fernando's in Ponta Do Ouro 'n draai maak, kyk uit vir Klinkies Potchefstroom se besigheidskaartjie/kontakinfo wat tussen die duisende kaartjies opgesit is.

Ons is reeds vol tot die einde van die jaar, maar sien uit om julle volgende jaar weer by Klinkies te verwelkom.

Kom skop jou skoene by ons uit...

Kom skop jou skoene hier uit!Ons het 3 heerlike selfsorg eenhede beskikbaar waar jy (en jou gesin) kan kom ontspan.Hier ...
08/11/2024

Kom skop jou skoene hier uit!

Ons het 3 heerlike selfsorg eenhede beskikbaar waar jy (en jou gesin) kan kom ontspan.

Hier is selfs braaigeriewe vir 'n lekker braaivleisie terwyl julle in Potch kuier.

Bespreek jou verblyf direk om enige "middelmanne" uit te skakel:
https://book.nightsbridge.com/33138

14/10/2024
Dankie julle!!
20/09/2024

Dankie julle!!

17/09/2024

Met die reën wat rustig val en amptelik die nuwe seisoen aankondig, is ons trots om hierdie plasing vandag te maak!💦

Ons leuse van die Potch Geesfees was hierdie jaar "𝐕𝐞𝐫𝐟𝐫𝐚𝐚𝐢 𝐨𝐧𝐬 𝐝𝐨𝐫𝐩" en ons is 𝐎𝐏𝐆𝐄𝐖𝐎𝐍𝐃𝐄 om met julle te deel dat ons 'n bedrag van 𝐑𝟏𝟐𝟎 𝟎𝟎𝟎 oorhandig aan die Potchefstroom Sakekamer vir die skoonmaak en mooimaak projek van ons mooie dorp!🤩

Ons doelwit is om die N12 bietjie op te knap, reg te ruk en ons dorp se ingang van die groot stad af te verfraai!

Hierdie skenking sou egter nie moontlik gewees het 𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫 𝐨𝐧𝐬 𝐏𝐨𝐭𝐜𝐡𝐞𝐟𝐬𝐭𝐫𝐨𝐨𝐦 𝐠𝐞𝐦𝐞𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩 𝐧𝐢𝐞. Dankie aan elkeen wat 'n bydrae gelewer het - net deur die fees by te gewoon het, het julle verseker dat ons hierdie geld kon aanwend vir 'n positiewe doel!

Word deel van die Potchefstroom Sakekamer se jaarlikse "Clean-up, E-waste and Recycle week 2024" 👉 https://www.facebook.com/share/Xm9Y8dRQpgbiC4iF/

Hou steeds ons platforms dop - ons deel binnekort meer!

30/08/2024
29/08/2024

𝗢𝗻𝘁𝗺𝗼𝗲𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝗩𝗘𝗥𝗕𝗟𝗬𝗙𝗕𝗢𝗥𝗚𝗘

Ons sê graag dankie aan Klinkies Potchefstroom wat 'n verblyfborg vir ons is tydens die jaar se Potch Geesfees . Ons kunstenaars gaan definitief heerlik by julle bly.

Die Potch Geesfees is die jaar terug met 'n nuwe doelwit - om ons dorp te verfraai en jou bywoning dra by tot hierdie doel!

𝑩𝒓𝒊𝒏𝒈 𝒅𝒊𝒆 𝒉𝒆𝒍𝒆 𝒇𝒂𝒎𝒊𝒍𝒊𝒆! 𝑶𝒏𝒔 𝒈𝒂𝒂𝒏 𝒍𝒆𝒌𝒌𝒆𝒓 𝒌𝒖𝒊𝒆𝒓!👨‍👩‍👧‍👦

🎫𝐊𝐚𝐚𝐫𝐭𝐣𝐢𝐞𝐯𝐞𝐫𝐤𝐨𝐩𝐞 vir die Potch Geesfees 𝗜𝗦 𝗢𝗢𝗣 op TIXSA!
https://bit.ly/4byJgb4

Ooooooeeeeee, die is mos nou 'n lekker geleentheid vir ons plaaslike kunstenaars!Waar wil jy nou beter blootstelling kry...
20/07/2024

Ooooooeeeeee, die is mos nou 'n lekker geleentheid vir ons plaaslike kunstenaars!

Waar wil jy nou beter blootstelling kry in ons geweste?

Skryf gou in om nie jou kans te laat verby glip nie.

𝐇𝐞𝐭 𝐏𝐨𝐭𝐜𝐡 𝐒𝐚𝐧𝐠 𝐓𝐚𝐥𝐞𝐧𝐭?🤷

Ons d**k so, maar Virseker d**k 𝐯𝐞𝐫𝐬𝐞𝐤𝐞𝐫 só!🎶

Jy het slegs 𝟭𝟭 𝗱𝗮𝗲 oor om in te skryf vir die 𝐕𝐢𝐫𝐬𝐞𝐤𝐞𝐫 𝐒𝐚𝐧𝐠𝐤𝐨𝐦𝐩𝐞𝐭𝐢𝐬𝐢𝐞!👩‍🎤🧑‍🎤

𝙉𝙚𝙚𝙢 '𝙣 𝙫𝙞𝙙𝙚𝙤 𝙫𝙞𝙧 𝙤𝙣𝙨 𝙫𝙖𝙣 𝙬𝙖𝙖𝙧 𝙟𝙮 𝙨𝙞𝙣𝙜 𝙚𝙣 𝙨𝙠𝙧𝙮𝙛 𝙞𝙣!

Inskrywings kan gedoen word deur ons webtuiste te besoek:
www.geesfeespotch.co.za of direk by hierdie skakel
➡️ https://forms.gle/mEvh3ugq8UXAZdp18

Kontant pryse en meer op die spel!

Hierdie kompetisie word met trots geborg deur Virseker!🤩

"Tag" jou talentvolle vriende! Ons gaan groot!🥳

Onthou, kaartjies is op Tixsa beskikbaar.

Address

65 Klinkenberg Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klinkies Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klinkies Potchefstroom:

Shortcuts

Share