Meerkat Verblyf

Directions Website

Meerkat Verblyf 🏡 Meerkat Verblyf
Gerief en gasvryheid in ’n rustige omgewing. Netjiese, privaat kamers met alles wat jy nodig het vir ’n ontspanne en gemaklike verblyf.
(1)

Perfek vir besigheids- of vakansiereisigers.

📚 Besoek Orania tydens Taalweek! Orania Kunsteraad - OKeR bied van 10–15 Augustus ’n propvol Taalweek-program aan, met i...
04/08/2026

📚 Besoek Orania tydens Taalweek!

Orania Kunsteraad - OKeR bied van 10–15 Augustus ’n propvol Taalweek-program aan, met iets vir oud en jonk. Geniet volksliedjie-aande, toneel, musiek, boekbesprekings, debatte, kunsuitstallings, films en nog baie meer.

Maak Meerkat Verblyf jou tuiste terwyl jy alles ervaar wat Orania bied. Ons gerieflike en bekostigbare verblyf is die ideale basis om die week se verrigtinge te geniet.

🏡 Slaap gerieflik.
📍 Verken die fees.
📖 Skep jou eie Orania-storie.

📩 Kontak ons gerus om jou verblyf te bespreek.
Karin - 0847042482

Ons sien daarna uit om jou by Meerkat Verblyf te verwelkom!

27/07/2026

👀 Loer bietjie hoe lyk Meerkat Verblyf!

Beplan jy ’n besoek aan Orania? Meerkat Verblyf bied ’n gerieflike en rustige plek om te oornag. 🤎

🛏️ Akkommodasie sluit in:
• ’n Dubbelbed óf
• Twee ¾-beddens
• Privaat badkamer
• Koffiestasie in elke kamer ☕️

💰 Tariewe:
• 2 persone: R800 per nag
• Maksimum 4 persone

Kom geniet ’n gemaklike verblyf in die hartjie van die Noord-Kaap! 🌵☀️

👉 Bespreek hier! https://www.booking.com/Share-JjXgX6

📞 Kontak Karin gerus vir meer inligting of om jou bespreking te maak: 084 704 2482

Opsoek na ’n lekker koffie of ’n sny koek in Orania? Maak beslis ’n draai by Melk en Heuning, die perfekte plek om bietj...
25/05/2026

Opsoek na ’n lekker koffie of ’n sny koek in Orania? Maak beslis ’n draai by Melk en Heuning, die perfekte plek om bietjie af te skakel en iets lekkers te geniet. ☕🍰

Dit is beslis een van Meerkat Verblyf se gunsteling plekkies om rustig te gaan kuier en die Orania-gasvryheid te beleef.

Beplan jy om Bo-Karoo Opleiding se Opedag op 12–14 Junie by te woon?Maak jou besoek ekstra gerieflik en bespreek jou oor...
10/05/2026

Beplan jy om Bo-Karoo Opleiding se Opedag op 12–14 Junie by te woon?

Maak jou besoek ekstra gerieflik en bespreek jou oornag by 𝐌𝐞𝐞𝐫𝐤𝐚𝐭 𝐕𝐞𝐫𝐛𝐥𝐲𝐟 in Orania.

Geniet netjiese, goed toegeruste kamers met elektriese komberse – perfek vir die winterkoue.

🛏️ Akkommodasie sluit in:
• Dubbelbed óf
• Twee ¾-beddens
🛁 Privaat badkamer
☕ Koffiestasie in elke kamer

💰 Tariewe:
• 2 persone: R750 per nag
• Ekstra persoon: R300 p.p. (Max 4 persone)

📞 Bespreek nou:
Karin – 084 704 2482

🌅 Kom ontspan, rus uit en herlaai in die hartjie van die Noord-Kaap.

𝑾𝒂𝒂𝒓 𝒐𝒎 𝒕𝒆 𝒃𝒍𝒚 𝒎𝒆𝒕 𝒅𝒂𝒂𝒓𝒅𝒊𝒆 𝒗𝒆𝒓𝒍𝒐𝒇 𝒅𝒂𝒆 𝒊𝒏 𝑴𝒆𝒊?Bespreek jou oornag by 𝐌𝐞𝐞𝐫𝐤𝐚𝐭 𝐕𝐞𝐫𝐛𝐥𝐲𝐟 in Orania.Op soek na ’n rustige wegb...
22/04/2026

𝑾𝒂𝒂𝒓 𝒐𝒎 𝒕𝒆 𝒃𝒍𝒚 𝒎𝒆𝒕 𝒅𝒂𝒂𝒓𝒅𝒊𝒆 𝒗𝒆𝒓𝒍𝒐𝒇 𝒅𝒂𝒆 𝒊𝒏 𝑴𝒆𝒊?

Bespreek jou oornag by 𝐌𝐞𝐞𝐫𝐤𝐚𝐭 𝐕𝐞𝐫𝐛𝐥𝐲𝐟 in Orania.

Op soek na ’n rustige wegbreek? Meerkat Verblyf bied ’n privaat eenheid – ideaal vir ’n enkel reisiger of gesin.

🛏️ 2 kamers:
• Dubbelbed
• Twee ¾-beddens
🛁 Privaat badkamer
☕ Koffie-stasie in elke kamer

💰 Tariewe:
• 2 persone: R750 p/n
• Ekstra: R300 p.p. (maks 4)

📞 Bespreek:
Karin – 084 704 2482

🌅 Kom rus en herlaai hierdie Mei!

🌿 𝐁𝐞𝐬𝐩𝐫𝐞𝐞𝐤 𝐣𝐨𝐮 𝐨𝐨𝐫𝐧𝐚𝐠 𝐛𝐲 𝐌𝐞𝐞𝐫𝐤𝐚𝐭 𝐕𝐞𝐫𝐛𝐥𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝐎𝐫𝐚𝐧𝐢𝐚 🌿Op soek na ’n rustige en gemaklike wegbreek? Meerkat Verblyf bied ’n...
05/03/2026

🌿 𝐁𝐞𝐬𝐩𝐫𝐞𝐞𝐤 𝐣𝐨𝐮 𝐨𝐨𝐫𝐧𝐚𝐠 𝐛𝐲 𝐌𝐞𝐞𝐫𝐤𝐚𝐭 𝐕𝐞𝐫𝐛𝐥𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝐎𝐫𝐚𝐧𝐢𝐚 🌿

Op soek na ’n rustige en gemaklike wegbreek? Meerkat Verblyf bied ’n privaat eenheid binne ’n huis – ideaal vir ’n klein groepie of gesin wat wil ontspan.

Die eenheid bestaan uit 2 kamers:
• Kamer 1: Dubbelbed
• Kamer 2: Twee ¾-beddens
🛁 Die kamers deel ’n privaat badkamer
☕ Elke kamer het sy eie koffie-stasie

💰 Tariewe:
• 2 persone: R750 per nag
• Addisionele persone: R300 per persoon (maksimum 4 persone)

📞 Bespreek vandag:
Kontak Karin by 084 704 2482

Kom geniet ’n stil, veilige en gemaklike oornag by Meerkat Verblyf. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom! 🌅

Address

Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meerkat Verblyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services