Howell Attorneys Real Estate

Directions Website

Howell Attorneys Real Estate Professional real estate agent specialising in coastal and beachfront properties in South Africa.

PROPERTY PRACTITIONERS ACT:
Registered with the PPRA

Howell Attorneys Real Estate : FFC NR - 15923
PRINCIPAL : FFC NR - 0208673

30/10/2026
HEIDERAND – VOLTITEL-MEENTHUIS, GEEN HEFFINGS! Jou eie stukkie geluk met ruimte om te leef én lekker te kuier in ‘n rust...
30/10/2026

HEIDERAND – VOLTITEL-MEENTHUIS, GEEN HEFFINGS!
Jou eie stukkie geluk met ruimte om te leef én lekker te kuier in ‘n rustige gevestige area😉😉😎.

Dié meenthuis bied ’n ruim oopplan-sitkamer, eetkamer en kombuis, met ’n aparte braaikamer vir gesellige kuiers. Met 3 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, ’n motorhuis en ’n privaat tuintjie is hier sommer baie om van te hou!

HEIDERAND / Mosselbay– VOLTITEL-MEENTHUIS, GEEN HEFFINGS!
Jou eie stukkie geluk met ruimte om te leef én lekker te kuier in ‘n rustige gevestige area😉😉😎.

Dié meenthuis bied ’n ruim oopplan-sitkamer, eetkamer en kombuis, met ’n aparte braaikamer vir gesellige kuiers. Met 3 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, ’n motorhuis en ’n privaat tuintjie is hier sommer baie om van te hou!

Kom kyk en maak dit jou tuiste!
Prys: R2.250.000.00

📞 Skakel Sylvia: 072 404 8644🤩🤩🤩

https://agent.propcon.co.za/unlisted/listing/a748d20497b644e8458aca97ae75030f

Hartenbos Heuwels TE KOOP!Loer gerus na die ongelooflike goeie belegging!'n Lekker ruim 3 slaapkamer gesinswoning, met n...
30/10/2026

Hartenbos Heuwels TE KOOP!

Loer gerus na die ongelooflike goeie belegging!

'n Lekker ruim 3 slaapkamer gesinswoning, met n ruim oopplan leefarea, wat uitkyk op die Outeniqua Berge!

BONUS:
Uitstekende potensiaal vir 4 addisionele, inkomste genererende eenhede en die hoofhuis!!

Kom bele gerus in die gewilde Tuinroete, skakel nou vir meer inligting:

Sylvia - 072 404 8644🤩🤩🤩
https://agent.propcon.co.za/unlisted/listing/0a8a36b61a4682e77c94c31c7915d307

28/10/2026
28/10/2026

8 SLAAPKAMERS, EEN VLAK EN SOVEEL MOONTLIKHEDE IN HARTENBOS!

Ruimte vir die hele gesin én die potensiaal vir ekstra inkomste — alles binne loopafstand van die strand, die Waterfront en winkelsentrum!
Hierdie ruim agtslaapkamer-gesinswoning is een van min eiendomme wat soveel ruimte op een vlak in dié gewilde omgewing bied.

1) Die potensiaal vir drie afsonderlike inkomstegeleenthede maak dit ’n aantreklike opsie vir beleggers, veral gedurende die besige vakansieseisoen.
2) Ideaal vir ’n groot of uitgebreide gesin wat graag saam wil woon of ’n vakansiehuis wil deel.
3) ’n Ligging waar stranddae, inkopies en kuierplekke net ’n stappie ver is!

📸 Ons wys net ’n paar foto’s om jou nuuskierigheid te prikkel — die volle potensiaal moet jy self kom ontdek!
Moenie hierdie besondere koopgeleentheid misloop nie!

Kontak my vandag om jou besigtigingsafspraak te reël.
Sylvia – 072 404 8644🤩🤩
https://agent.propcon.co.za/unlisted/listing/55ed3c156b5fcece217da0f072f2e0c9

Address

Mosselbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Howell Attorneys Real Estate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services