Kleinood Gasteplaas

Directions

Kleinood Gasteplaas Kleinood Gasteplaas erf sy naam by die Kleinood trein-'siding' wat op die plaas was. Kleinood beteken plek van groot waarde. Hier haal mens anders asem.

Hier het ons gesien dat rus in die natuur van groot waarde is. Jy asem vrede in...

30/10/2026

Die nuutste toevoeging op Kleinood Gasteplaas ...
Ons is verlief😍
1 dag oud!
Kleinood - mooi!

29/10/2026

Kleinood Gasteplaas
Romantiese wegbreek.
Spesiale midweek tariewe vir November.
Bespreek per whatsapp by 074 887 6229.

Hommeltuig-stories...Foto krediete : Jaco GrieselKleinood Gasteplaas se mooi en verskeidenheid.
27/10/2026

Hommeltuig-stories...

Foto krediete : Jaco Griesel

Kleinood Gasteplaas se mooi en verskeidenheid.

Eie aan Kleinood Gasteplaas:Nyalas wat dink hul kan saam braai.Hottub-kuier.Sonsondergangs wat jou in verwondering laat....
27/10/2026

Eie aan Kleinood Gasteplaas:
Nyalas wat dink hul kan saam braai.
Hottub-kuier.
Sonsondergangs wat jou in verwondering laat.
Unieke verblyf - Blokhuis 3.

Foto krediete : Mandy-Lee Human

Mandy-Lee Human, hierdie foto's is W😍W!!!Die bosveld bederf vandag...Die son en maan en bokkies en hottub en als wat lek...
27/10/2026

Mandy-Lee Human, hierdie foto's is W😍W!!!
Die bosveld bederf vandag...
Die son en maan en bokkies en hottub en als wat lekker en mooi is...
Dit lyk soos vakansie... 🌿

Dankie vir die foto's, Mandy!

Kleinood - mooi!

Kleinood Gasteplaas

Die maan het Kleinood Gasteplaas se velde kom inkleur....Kyk net hoe mooi😍🌕🌌⭐
26/10/2026

Die maan het Kleinood Gasteplaas se velde kom inkleur....
Kyk net hoe mooi😍🌕🌌⭐

Dankie vir die 'review' op Google, Arno Grobler !!!Dit maak ons harte warm as ons gaste Kleinood Gasteplaas so geniet, m...
26/10/2026

Dankie vir die 'review' op Google, Arno Grobler !!!
Dit maak ons harte warm as ons gaste Kleinood Gasteplaas so geniet, maar meer as dit..... Kom as gaste, gaan as vriende! 😍😍😍

25/10/2026

Bosveldvuur, Bosveld-lekker.
Waterberge se bederf!

Kleinood Gasteplaas

Video krediete : Simonè De B**r

Dankie vir die foto's, Simonè De B**r !!Daardie maan😍Kleinood-mooi!Kleinood-lekker!Kleinood Gasteplaas , A-raam verblyf....
25/10/2026

Dankie vir die foto's, Simonè De B**r !!
Daardie maan😍

Kleinood-mooi!
Kleinood-lekker!

Kleinood Gasteplaas , A-raam verblyf.

25/10/2026

Ons harte maak vlinders as toekomstige gaste sò opgewonde is oor hul heuningmaan by Kleinood Gasteplaas ...

Ons sien uit om jul te ontvang en Kleinood se mooi en lekker met jul te deel....
Mag dit jul nuwe hoofstuk mooi kom inkleur!

Video krediete : Persomie Holt , Dirk Mans

Address

R33 Vaalwaterpad, Net Na Lilies N Limes
Modimolle
0510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinood Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby realtors & realty services