23/08/2026
BOKKEVELD WOONSTELLE - Woonstel 6. 'n Twee Slaapkamer woonstel beskikbaar - Kombuis, sitkamer, twee slaapkamers, badkamer en motorafdak binne perseel met geelektrifiseerde heining rondom die perseel, beskikbaar vanaf 1 Oktober 2026. Huur R7 331 per maand. Koopkrag addisioneel. Jammer geen kinders, motorfietse of troeteldiere nie. Indien u belangstel moet u ń huuraansoekvorm voltooi. Kontakbesonderhede na 6 uur in die aand 082 907 4049 of stuur 'n epos na [email protected].