17/10/2026
π‘π **THEN & NOW | 2021 vs 2026**
**5 JAAR TERUGβ¦ π₯Ήβ€οΈ**
'n Klein gazebo langs die pad, 'n tafel, 'n paar flyers en 'n hart VOL groot drome!
Ek onthou nog daardie dag so goed. Ek was net ongelooflik dankbaar om weer in eiendomme te wees. Min het ek geweet waarheen hierdie pad my sou neem!
Vandag, 5 jaar later, besef ek net weerβ¦ **GROOT dinge begin dikwels baie klein!** β€οΈ
π± **ONS GROEIPAD**
Dit het begin met net ek. My naam, my passie vir eiendom en 'n droom om eendag iets van my eie te bou.
Van Jeanette Goosen by Keller Williams, na Jeanette Goosen Propertiesβ¦ en uiteindelik **JG Property Group!** β€οΈ
Wat begin het as een vrou se droom, het gegroei tot my eie onafhanklike eiendomsagentskap met 'n ongelooflike span agente wat vandag saam met my werk, droom en BOU!
Ons het ons eie handelsmerk geskep, ons geliefde Lulu verwelkom π‘π en gegroei van 'n klein gazebo langs die pad tot roadshows, gemeenskapsgeleenthede en 'n span wat ons naam met trots uitdra!
Maar groei gaan oor meer as net 'n mooi logo of 'n groter span. Dit gaan oor elke kliΓ«nt wat ons vertrou het, elke huis wat ons verkoop het en elke gesin wat ons kon help.
**DIT WAS NIE ALTYD MAKLIK NIE!**
Daar was uitdagings, teleurstellings, onsekerheid en slapelose nagte. Maar ook GELOOF, harde werk, deursettingsvermoΓ« en baie genade van Bo! πβ€οΈ
Aan Lood en my kinders, dankie dat julle van dag een af agter my staan en saam met my die opofferings maak.
Aan my agente, dankie dat julle in my visie glo en saam met my help BOU aan hierdie droom!
En aan elke kliΓ«nt en ondersteunerβ¦ **DANKIE!** β€οΈ
Ons is nog lank nie waar ons wil wees nie, maar ons is beslis nie meer waar ons begin het nie!
**Ek het vandag nog dieselfde passie as daardie vrou wat 5 jaar terug onder 'n klein gazebo gestaan hetβ¦ net die droom het groter geword!** π₯Ήβ€οΈ
*Never forget where you started. Be proud of how far you've come.*
π‘ **JG Property Group | Home Starts Here.** β€οΈ