08/10/2026
Alleen Mandaat.
SPOG PLAAS / BESIGHEID TE KOOP-BRITS OMGEWING.
Ligging: Ongeveer 35 kilometer noord van Brits.
Groot: 41.3462 hektaar.
Prys: R7 900 000.00.
Kenmerke:
* Eiendom is algeheel omhein met wildsheining van 1.8 meter hoog.
* Water regte uit kanaal skema - 10.3 hektaar.
* Drie boorgate, lewer saam ongeveer 24 000 lieter per uur.
* Twee damme, een sement dam (puik kondisie) gekoppel aan kanaal water, ander dam is 'n gronddam.
* Twee Eskom punte-50 en 100 KVA.
* 50 KVA Solar sisteem.
* Bystand kragopwekker.
* Spilpunte: 9 ha (kan 16 doen), 7 ha en 4 ha.
* 13 hektaar onder spreiers en driplyne.
* Een blok "Greenhouse" / kweekhuis tonnels - 900 m2.
* Huidig word vars kruie en groente verbou.
Saailinge word self gekweek.
* Netjiese pakstoor van ongeveer 912 vierkante meter kouekamers met badkamers en ruim kantoor.
* Chemikaliee store.
* Trekker en implemente stoor.
* Oop werkswinkel onder dak, onafgehandel.
* "Lean-to" stoor van +- 58 m2.
* Werkers kwartiere met badkamer geriewe.
* Hoofhuis: Vyf slaapkamers, drie badkamers, twee sitkamers, twee eetkamers en groot kombuis met aparte opwas area.
* Groen pragtige tuine.
* Vyf kar parkerings onder skadunet.
* Trippel garage omskep in huis gym.
* "Log-home" 2 vol slaapkamers, badkamer, kombuis en stoep. Vanaf stoep kan die mooi lande gesien word.
* 16 Hektaar ondergrondse drynasie pyp.
'n Plaas met genoeg water, sprinkel stelsels, vrugbare grond, tonnels, pakhuis en gerieflike akkommodasie.
Waarvoor kan 'n Boer meer vra?
Skakel of WhatsApp
Daan-082 807 4225 vir enige navrae of vir 'n afspraak om hierdie juweel te besigtig.