Pelser Group Farms

Call Directions Website Contact the business

Pelser Group Farms Specialists in farm & agricultural property sales across South Africa.

10/11/2026
Plase te koop
22/10/2026

Plase te koop

🐃 3040 Ha Vee- en Wildsplaas te Koop | Griekwastad 🌿'n Skaars geleentheid om 'n volledig ontwikkelde vee- en wildplaas t...
07/08/2026

🐃 3040 Ha Vee- en Wildsplaas te Koop | Griekwastad 🌿
'n Skaars geleentheid om 'n volledig ontwikkelde vee- en wildplaas te besit! Met uitstekende infrastruktuur, betroubare water, gevestigde wild, sonkrag en produktiewe weiding is hierdie plaas gereed vir onmiddellike boerdery.
📞 Kontak Boeta König by 082 905 7444 vir meer inligting of om 'n besigtiging te reël.

69 Ha Plaas te Koop – Bloemfontein | R3 980 000🚜 Instap-gereed vir winsgewende boerdery!69 Ha plaas met 13 ha besproeiin...
07/08/2026

69 Ha Plaas te Koop – Bloemfontein | R3 980 000
🚜 Instap-gereed vir winsgewende boerdery!
69 Ha plaas met 13 ha besproeiing, goeie weiding, skaapfasiliteite, staalstoor en 'n gerieflike woonhuis. Die ideale kombinasie van produktiwiteit en waarde naby Bloemfontein.
📞 Boeta König
📱 082 905 7444
📧 [email protected]

25 Ha Besproeiingsplaas te Koop – Douglas | R22 000 000🌿 Uitsonderlike beleggingsgeleentheid!25 Ha produktiewe besproeii...
07/08/2026

25 Ha Besproeiingsplaas te Koop – Douglas | R22 000 000
🌿 Uitsonderlike beleggingsgeleentheid!
25 Ha produktiewe besproeiingsplaas met 22 ha waterregte, gevestigde lusern, 15-jarige pekanneutboorde en 'n huurinkomste van ±R516 000 per jaar. 'n Skaars geleentheid vir die ernstige belegger of boer.
📞 Boeta König
📱 082 905 7444
📧 [email protected]

Op soek na 'n leefstylplaas met uitstekende potensiaal?📍Hierdie 88ha eiendom bied alles van netjiese verbeterings tot go...
04/08/2026

Op soek na 'n leefstylplaas met uitstekende potensiaal?📍

Hierdie 88ha eiendom bied alles van netjiese verbeterings tot goeie boerderygeriewe en natuurlike weiding. 'n Geleentheid wat jy nie wil misloop nie.🔥

R3 150 000💰

Kontak Boeta König - 082 905 7444 VANDAG !✔️
[email protected]

Meer as net 'n plaas – 'n belegging in jou toekoms.2424.61 ha Vee-, Wild- en Pekanneutplaas te koop naby Griekwastad. Me...
04/08/2026

Meer as net 'n plaas – 'n belegging in jou toekoms.
2424.61 ha Vee-, Wild- en Pekanneutplaas te koop naby Griekwastad. Met gevestigde infrastruktuur, wildheining en 'n groeiende pekanneutaanplanting bied hierdie eiendom verskeie inkomstegeleenthede.🚜

Prys: R9 760 000🔥

Boeta König 082 905 7444 [email protected]

25 Ha Pekanneutplaas te Koop | Jan Kempdorp📍'n Skaars geleentheid om 'n gevestigde pekanneutplaas in die hart van die Va...
04/08/2026

25 Ha Pekanneutplaas te Koop | Jan Kempdorp📍

'n Skaars geleentheid om 'n gevestigde pekanneutplaas in die hart van die Vaalharts-gebied te besit!✔️

• 24,6 ha Vaalharts-besproeiingswaterregte • Gevestigde pekanneutboorde • Sterk watersekerheid • 3-slaapkamer woonhuis • Uitstekende infrastruktuur🔥

Prys: R23 000 000💰

Kontak Boeta König vandag: 082 905 7444 [email protected]

Dringend opsoek na plase om te verkoop in die Noord-Kaap en Vrystaat.As jy dit oorweeg om jou plaas te verkoop, kontak v...
27/07/2026

Dringend opsoek na plase om te verkoop in die Noord-Kaap en Vrystaat.
As jy dit oorweeg om jou plaas te verkoop, kontak vir Boeta König vir professionele diens, eerlike advies en bewese resultate.
📞 082 905 7444 📧 [email protected]
Ons resultate spreek vanself. 🚜🌾

Verkoop! 🎉Hierdie 1120 ha Tuinpan Weidingsplaas in die Dealesville-distrik is suksesvol verkoop.Baie dankie aan ons verk...
27/07/2026

Verkoop! 🎉
Hierdie 1120 ha Tuinpan Weidingsplaas in die Dealesville-distrik is suksesvol verkoop.
Baie dankie aan ons verkoper en koper vir die vertroue in Pelser Real Estate.📍

Kontak Boeta König vir professionele diens met die verkoop of aankoop van u plaas. 082 905 7444 [email protected]

Address

9 Rhyn Street, Bayswater
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pelser Group Farms posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pelser Group Farms:

Shortcuts

Sponsored

Share