Cozy Homes Development

Call Directions Website Contact the business

Cozy Homes Development Ons bou huisies met 'n unieke, warm gevoel. Die loodglas deure, vensters en lampe maak dit so spesiaal.

Cozy Homes Developments is besig om in Bethlehem in die Oos Vrystaat n klaskamer vir n klient te bou. Ons heg ook n foto...
09/10/2026

Cozy Homes Developments is besig om in Bethlehem in die Oos Vrystaat n klaskamer vir n klient te bou. Ons heg ook n foto by van twee klaskamers wat ons vir n ander klient in Bethal op gerig het so paar jaar gelede. Eenvoudig ,prakties en karaktervol. Elke ontwerp en huisie is uniek met sy eie mooi.
Vir jou klein huisie by die see of wat jy ook benodig met iets spesiaal en uniek, kontak ons vir kwotasie.
Ons werk landswyd.
Kontak 0824666880 of WhatsApp ons 061 061 545 5057 vir volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse van ons huisies.

🏡 Our Karoohuis & Boshuis – A Special Opportunity!Secure this special offer before the end of November, with building st...
20/09/2026

🏡 Our Karoohuis & Boshuis – A Special Opportunity!

Secure this special offer before the end of November, with building starting early next year.

Both homes are the same size, 80 sqm , fully equipped and move-in ready. Choose between the light-steel Bos Huisie on stilts or the brick Karoo Huisie on a concrete foundation.

Perfect as a granny flat, extra rental unit, weekend getaway or holiday-income opportunity.

✨ Stained glass windows & doors included – proudly handcrafted by us!

A beautiful extra space with character, purpose and income potential! Contact us ok n 061 545 5057 or 0824666880

Our new concept home — full of charm, character and endless possibilities. 🏡Perfect as a rental unit, guest suite or hol...
14/09/2026

Our new concept home — full of charm, character and endless possibilities. 🏡

Perfect as a rental unit, guest suite or holiday home, this beautiful space adds value while making the most of your existing property.

Featuring our stunning stained-glass wooden windows and doors.

Contact us on 061 545 5057 or 0824666880 for more information

Cozy Homes Developments invites you to contact us for your special needs!Imagine your tiny house in the Western Cape or ...
06/09/2026

Cozy Homes Developments invites you to contact us for your special needs!

Imagine your tiny house in the Western Cape or KZN....or in the Bushveld

149 Waverley road Dan Pienaar BLOEMFONTEIN

061 545 5057
082 466 6880

Die Jasmyn in volle blom voor ons skou Karoohuisie . Dis nie net ons loodglas "french doors" en "sash" vensters wat die ...
03/09/2026

Die Jasmyn in volle blom voor ons skou Karoohuisie . Dis nie net ons loodglas "french doors" en "sash" vensters wat die huisies karakter gee nie.
On bou van 'n bachelor eenheid tot drie slp kamer eenhede met lofts vir daardie ekstra spasie.
Kontak of WhatsApp ons vir n volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse.
0824666880 of WhatsApp 0615455057

Cozy Homes bou die karaktervolle wooneenhede. Ons het eenhede van Bachelor tot drie slaapkamer met of sonder lofts. Aang...
01/09/2026

Cozy Homes bou die karaktervolle wooneenhede. Ons het eenhede van Bachelor tot drie slaapkamer met of sonder lofts. Aangeheg is fotos van ons een slaapkamer skou eenheid met fotos van hoe hy binne lyk en ook fotos van n paar voltooide eenhede wat ons gebou het.
Ons bou landswyd en is NHBRC geregistreerd.
Kontak of WhatsApp ons en ons verskaf vir jou n volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse by 0824666880 of WhatsApp 061 545 5057

Ons Plaashuis reeks met boukoste wat begin by R9 450 per v meter. Dit sluit ons unieke warm plaashuis gevoel in met fren...
17/08/2026

Ons Plaashuis reeks met boukoste wat begin by R9 450 per v meter. Dit sluit ons unieke warm plaashuis gevoel in met french doors met loodglas, sash vensters en barn doors asook loodglas ligte. Die huise het ook elkeen 'n besonderse groot plaas stoep.
Elke huisie is uniek en ons bou van 'n bachelor tot 'n 3 slp eenheid. Elkeen het 'n groot loft vir daardie ekstra slaap/leef/studeer kamer.
Ons is NHBRC geregistreerd en elke huisie kom met n kitchenette en is net reg vir intrek en bly.
Kontak ons vir jou volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse by 0824666880 of WhatsApp ons by 061 545 5057

Ons speaiale aanbieding op on Boshuisie reeks eindig einde Augustus 2026. Volledige wooneenhede reg vir intrek en bly. E...
07/08/2026

Ons speaiale aanbieding op on Boshuisie reeks eindig einde Augustus 2026. Volledige wooneenhede reg vir intrek en bly. Elke boshuisie uniek ontwerp en op gerig . Ons bou landswyd . Kontak ons by 0824666880 of WhatsApp ons by 061 545 5057 vir volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse.

Cozy homes se Plaashuis reeks is iets besonders. Bekostigbaarheid is ons motto. Met  ons karaktervolle loodglasvensters ...
29/07/2026

Cozy homes se Plaashuis reeks is iets besonders. Bekostigbaarheid is ons motto. Met ons karaktervolle loodglasvensters en french doors met sy sash vensters met loodglas maak elke eenheid uniek. Ons besonderse barn doors maak nog meer die verskil. Elke eenheid is volledig toegerus en kom met sy kitchenette.
Ons bou landswyd en elke huis kom uniek met sy besonderse warm huislike gevoel.
Kontak ons vir n volledige katalogus met pryse en vloerplanne by 0824666880 of WhatsApp 061 061 545 5057

N paar van ons Karoohuisies wat ons die afgelope tyd gebou het. Ons karakter en styl is ons fokus met elke Karoohuisie. ...
15/07/2026

N paar van ons Karoohuisies wat ons die afgelope tyd gebou het. Ons karakter en styl is ons fokus met elke Karoohuisie. Ons doel is om die huisies met alles wat dit bied bekostigbaar te bou.
Ons loodglas deure en vensters en unieke barn deure skep daardie warm leef gevoel van elke huisie.
Ons bou van bachelor tot drieslp eenhede met of sonder loft.
Ons werk landswyd.
Kontak ons 082 4666880 of WhatsApp ons
0615455057 vir volledige inligtingstuk met vloerplanne en riglyn pryse.

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cozy Homes Development posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cozy Homes Development:

Shortcuts

Sponsored

Share

Category