01/08/2026
Hierdie bly een van my gunstelinge. Nadat hulle die huis gerenovate het en Leah se kamer moes gebruik vir 'n stoorkamer, het hulle gevra dat ek dit vir haar omskep in 'n kamer met sagte pienk, groen en naturals.
Ons het vir haar n spieรซltafel met glaspote gekies om doe kamer groter te laat lyk, en wat sy sommer ook as n lessenaar kan gebruik.
Haar leeshoekie is afgesonder op 'n vrolike mat met poewe waarin sy kan wegsak.
Haar kaste was eens donkerbruin, maar ons het dit afgeskuur, geprime, paneeltjies opgesit en in n beige geverf. Dit het die wรชreld se verskil gemaak. Ek droom nou ook van sulke kaste ๐ซถ๐ผ
Lekker bly Leah.