02/11/2026
DESEMBER SEEFRONT VAKANSIE HUIS - SLAAP 10.
Nou plek beskikbaar vir die hele Desember!!!
Suiderkruis Grootbrakrivier 064 528 1694
Nie diere vriendelik nie maar net oor die pad en jy is op die strand. 🏖️
🛌 x 4 Slaapkamers
🛀 x 3 Badkamers
🔥x 2 Braai plekke
Huis is as volg uitgelĂŞ.
Onderste vlak
Woonstel 1 / Kamer 1- dubbel bed en enkel bed.
Eie klein kombuisie en badkamer met skyf deure na buite.
(Kan dien as apparte woonstel.)
Woonstel 2- Kamer 2&3 - (kan ook dien as apparte woonstel)
Kamer 2 - Dubbel bed & Kamer 3 - Drie enkel beddens
Eie sitkamer en klein kombuis met skyfdeure na buite.
Boonste Vlak - (Hoof deel van die huis, volledige huis op sy eie. Kan dien as apparte eenheid.
Kamer 4 - Dubbel bed
Eie groot oop plan leef area en kombuis met eie balkon en onderdak braai op die stoep. Mooiste see uitsig.
Eie Badkamer.
Besprekings vir 14 dae en langer sal voordeel geniet.
Kontak Noekie vir meer inligting: 0645281694